Oom Gertie 
Al is jy ver voel jy altyd ver my naby. As ek aan jou dink voel ek liefde en kreativiteit en die mooi in die lewe en ook hartseer. Ek hoop met hiertoe toer kan jy die tree van hartseer in die verlede wegstap en in hoop en vrede vorentje stap. Jy het al soveel bereik en jy is vir ons ’n voorbeeld van talent gebruik en die lewe te geniet. 
Baie liefde
XXX